SEARCH
You are in browse mode. You must login to use MEMORY

   Log in to start

level: Hoofstuk 2

Questions and Answers List

level questions: Hoofstuk 2

QuestionAnswer
Slegs elektrone kan beweeg. waar of vals?waar
elektrone kan na n ander stof oorgedra word tydens wrywing. war of vals?waar
Positiewe lading: ’n Tekort aan elektrone. waar of vals?waar
Negatiewe lading: ’n Oormaat elektrone​waar
Statiese elektrisiteit of elektrostatika:Die opbou van elektriese ladings op ’n voorwerp sonder dat die lading beweeg
wat is polarisasie?Wanneer ’n gelaaide voorwerp naby ’n neutrale voorwerp gehou word, verkry die neutrale voorwerp​ TYDELIK ’n positiewe en ’n negatiewe kant.
wat is Statiese elektrisiteit?Die opbou van elektriese ladings op ’n voorwerp sonder dat die ladings beweeg
wat is Elektriese ontlading?Beweging van statiese elektriese ladings deur ’n gas, vloeistof of vastestof
wat is 'n Vonk?’n Vonk is die sigbare (waarneembare) effek van die beweging van lading.​