SEARCH
You are in browse mode. You must login to use MEMORY

   Log in to start

level: Level 1

Questions and Answers List

level questions: Level 1

QuestionAnswer
Materie is opgebou uit Atome. Noem die 3 atome.Neutrone, Protone, Elektrone
Neutrone is die ____ deeltjiesneutrale deeltjes
Elektrone is die ___ deeltjiesnegatiewe deeltjies
Protone is die ____ deeltjiespositiewe deeltjies
Waar word Neutrone en Protone aangetref?Die kern
Waar word die Elektrone aangetref?Die ruimte om die kern.
Neutrone + Protone = ?Nukleone
Elektrone is verantwoordelik vir ___ van n atoomvolume
Nukleone is verantwoordelik vir ____ van n atoommassa
Wat is 'n element?'n stof wat NIE deur chemiese metodes in 2 of meer stowwe opgebreek kan word nie.
Wat is die 7 diatomiese elemente op die Perdiodieke Tabel?H2, N2, 02, Cℓ2, Br2, I2
Wat is 'n verbinding?'n stof wat vorm wanneer twee of meer verskillende atome chemies met mekaar verbind.
Benoem a,b,c,d van die atooma- elektrone b-protone c-neutrone d-kern
Wat is elektrolise?wanneer 'n elektriese stroom deur 'n oplossing gestuur word om dit op te breek.
Wat is elektrolise?Die proses wanneer ‘n elektriese stroom deur ‘n oplossing gestuur word om dit op te breek
Wat is die krag wat atome bymekaar hou?‘N chemiese binding krag hou atome bymekaar
Verbindings word in ‘n chemiese proses opgebreek. Wat moet jy by voeg om ‘n verbinding te ontbind?Energie moet bygevoeg word om ‘n verbinding te ontbind
Wat is die 3 einskappe van ‘n mengsel?Komponente is nie in ‘n spesifieke verhouding nie. Komponente behou hul eie eienskappe. Komponente kan fisies geskei word.
Wat is die verskil tussen ‘n mengsel en suiwer stowwe?‘N mengsel se deeltjies is nie dieselfde nie. ‘N suiwer stof se deeltjies is dieselfde.
Wie was die persoon wat grotendeels verantwoordelik is​ vir die samestelling en uitleg van die Periodieke Tabel?​Dmitri Mendeleev
As wat staan die horisontale rye op die Periodieke Tabel bekend?​Periodes
Wat word die chemiese reaksie genoem wat gebruikmaak van:​ ’n elektriese stroom om die verbinding te ontbindelektrolise
Wat word die chemiese reaksie genoem wat gebruikmaak van:​ hitte om ’n verbinding te ontbind?​termiese ontbinding
Wat is diffusie?Dit is die proses waarin deeltjies in vloeistowwe en gasse van ’n hoër gekonsentreerde gebied na ’n gebied met ’n laer konsentrasie van die deeltjies beweeg
wat is VRIES/ STOL​?Verander van vloeistof na vastestof​ Vries beteken nie iets is koud nie​
wat is kook?Vinnige verandering van vloeistof en gas​ Kook beteken nie iets is warm nie​
wat is SUBLIMASIEDirekte verandering van vastestof na gas​
wat is DEPOSISE​Direkte verandering van gas na vastestof
wat gebeur wanneer iets uitset of inkrimp? (4 goed)-Volume verander.​ Grootte van deeltjies verander nie.​ Aantal deeltjies verander nie.​ Ruimtes tussen deeltjies verander.​
hoe word druk bepaal?aantal botsings per sekonde teen die kante van die houer​ en die krag van die botsings teen die kante van die houer
wat is digtheid?digtheid van n stof is die hoeveelheid massa in 'n gegewe volume van die stof?
die digtheid van 'n stof hang af van 3 goed:die aard vam die deeltjies en die sterkte van die kragte tussen die deeltjies. die groote en die tiper deeltjies waarvan dit gemaak is die grootte van die ruimtes tussen die deeltjes
die deeltjiemodel verklaar verskynsels in die alledaagse lewe naamlik:digtheid, diffusie, uitsetting en inkrimping en druk
Die deeltjiemodel van materie is ’n teorie oor hoe die deeltjies van alle materie optree. Noem die ses belangrike stellings wat hierdie model verteenwoordig.​-Alle materie is uit klein deeltjies opgebou.​ -Die deeltjies is voortdurend in beweging. ​-Daar is leë ruimtes tussen die deeltjies.​ -Daar is aantrekkingskragte en afstotingskragte tussen die deeltjies.​ -Die deeltjies bots voortdurend teen mekaar en teen die wande van die houer sonder dat kinetiese energie omgeskakel word in ander vorme van energie.​ -Die gemiddelde kinetiese energie van al die deeltjies bly konstant, mits die temperatuur konstant bly.​
Gee die betekenis van die term gasdruk.​n Gas oefen druk uit as gevolg van die botsing van die deeltjies met mekaar en teen die kante van die houer