SEARCH
You are in browse mode. You must login to use MEMORY

   Log in to start


From course:

Graad 8 NW

» Start this Course
(Practice similar questions for free)
Question:

Die deeltjiemodel van materie is ’n teorie oor hoe die deeltjies van alle materie optree. Noem die ses belangrike stellings wat hierdie model verteenwoordig.​

Author: TessHess



Answer:

-Alle materie is uit klein deeltjies opgebou.​ -Die deeltjies is voortdurend in beweging. ​-Daar is leë ruimtes tussen die deeltjies.​ -Daar is aantrekkingskragte en afstotingskragte tussen die deeltjies.​ -Die deeltjies bots voortdurend teen mekaar en teen die wande van die houer sonder dat kinetiese energie omgeskakel word in ander vorme van energie.​ -Die gemiddelde kinetiese energie van al die deeltjies bly konstant, mits die temperatuur konstant bly.​


0 / 5  (0 ratings)

1 answer(s) in total

Author

TessHess
TessHess